Verskil tussen weergawes van "Messier-katalogus"

Skakels
k (Robot: standardiseer verwysingsjablone en voeg argiefskakels in.)
(Skakels)
 
Dié voorwerpe is steeds bekend onder hul Messier-nommers volgens sy lys.
 
Messier het sy navorsing in [[Frankryk]] gedoen waar hy gewoon het, en sy waarnemings sluit dus net voorwerpe in wat in die [[Noordelike Halfrond]] sigbaar is. Baie indrukwekkende voorwerpe wat net in die [[Suidelike Halfrond]] sigbaar is, soos die [[Groot Magellaanse Wolk|Groot]] en Kleindie [[Klein Magellaanse Wolk]], kom nie daarop voor nie.
 
Al die Messier-voorwerpe is met verkykers of klein teleskope sigbaar en is dus gewild onder amateur-sterrekykers. Vroeg in die noordelike lente kom sterrekundiges soms byeen vir "Messier-marathons", wanneer al die voorwerpe in een nag gesien kan word.<ref>{{cite web |date=22 Januarie 2010 |title=The Messier Marathon |url=http://seds.org/messier/xtra/marathon/marathon.html |publisher=Students for the Exploration and Development of Space (SEDS) |access-date=8 Mei 2010 |language=en |archive-url=https://web.archive.org/web/20110902084647/http://www.seds.org:80/messier/xtra/marathon/marathon.html |archive-date=2 September 2011 |url-status=dead |df=dmy-all}}</ref>