Verskil tussen weergawes van "Plaaslike Groep"

13 grepe bygevoeg ,  8 maande gelede
Skakels
k (Robot: standardiseer verwysingsjablone en voeg argiefskakels in.)
(Skakels)
 
Die grootste twee lede van die groep is die Melkweg en die Andromeda-sterrestelsel, albei spiraalvormige stelsels met ’n eie stelsel satellietgalaktikas.
* Die Melkweg se satellietstelsel bestaan uit die [[Sagittarius- Elliptiese Dwergsterrestelsel|Sagittarius-dwergsterrestelsel]], [[Groot Magellaanse WolkeWolk|Groot]] en die [[Klein Magellaanse Wolk]], [[Canis Major-dwergsterrestelsel|Canis Major-]], [[Ursa Minor-dwergsterrestelsel|Ursa Minor-]], [[Draco-dwergsterrestelsel|Draco-]], [[Carina-dwergsterrestelsel|Carina-]], [[Sextans-dwergsterrestelsel|Sextans-]], [[Sculptor-dwergsterrestelsel|Sculptor-]], [[Fornax-dwergsterrestelsel|Fornax-]], [[Leo I-dwergsterrestelsel|Leo I-]], [[Leo II-dwergsterrestelsel|Leo II-]], [[Ursa Major I-dwergsterrestelsel|Ursa Major I-]] en [[Ursa Major II-dwergsterrestelsel]].
* Andromeda se satellietstelsel bevat [[M32]], [[M110]], NGC 147, NGC 185 en Andromeda I tot Andromeda XX.
* Die [[Triangulum-sterrestelsel]], die derde grootste een in die Plaaslike Groep, is dalk deel van die Andromeda-stelsel of dalk nie. Pisces-dwerg is ewe ver van Andromeda en Triangulum en kan ’n satelliet van enigeen van die twee wees.