Gebruikerbespreking:Naudefj: Verskil tussen weergawes

 
::Ek het deur al die Wikipedia's gesoek. Die Afrikaanse Wikipedia was die laaste wat he besoek het. [[Gebruiker:Martinvl|Martinvl]] ([[Gebruikerbespreking:Martinvl|kontak]]) 15:54, 17 Januarie 2021 (UTC)
:::Dis nou al meer as drie maande later. Nog niks? Moet ek aan hom 'n brief skryf of iets? Aan die eerste moontlikheid wil ek liewer nie dink nie. Oor die tweede moontlikheid hoop ek van harte hy is besig met sy Italiaanse lesse. Anders... sit hy seker nou saam met [[Tom Cruise]] êrens in 'n veilige bunker, of dalk is hy tot priester van die [[Kerk van Sciëntologie]] georden en is nou in die lonende voltydse bediening. Anders gou hy miskien 'n salvo op TikTok. [[Gebruiker:Suidpunt|Suidpunt]] ([[Gebruikerbespreking:Suidpunt|kontak]]) 19:20, 20 Januarie 2021 (UTC)
14 013

wysigings