Verskil tussen weergawes van "Isaq Schrijver"

38 grepe bygevoeg ,  6 maande gelede
Dit so lekker as daar 'n skakel is!
(Verbeter)
(Dit so lekker as daar 'n skakel is!)
In Februarie 1684 het Schrijver 'n verkenningsekspedisie gelei na [[Namakwaland]]. Hy was op daardie stadium 'n sersant in die ''Dutch East India Company'' en gebaseer in die [[Kaap van Goeie Hoop]]. Hulle het so ver gegaan as [[Garies]] en het monsters van [[koper]]erts na [[Kaapstad]] teruggebring.
Schrijver het ook gehelp met 'n bergings operasie van die ''[[Nossa Senhora dos Milagros (skip)|Nossa Senhora dos Milagros]]'' wat op rotse geloop het op die nag van 16 April 1686 by [[Struisbaa]].