Verskil tussen weergawes van "Isaq Schrijver"

927 grepe verwyder ,  6 maande gelede
Verbeter
(Skakel)
(Verbeter)
In Februarie 1684 het Schrijver 'n verkenningsekspedisie gelei na [[Namakwaland]]. Hy was op daardie stadium 'n sersant in die [[Verenigde Oos-Indiese Kompanjie]] en gebaseer in die [[Kaap van Goeie Hoop]]. Hulle het so ver gegaan as [[Garies]] en het monsters van [[koper]]erts na [[Kaapstad]] teruggebring.
Schrijver het ook gehelp met 'n bergings operasie van die ''[[Nossa Senhora dos Milagros (skip)|Nossa Senhora dos Milagros]]'' wat op rotse geloop het op die nag van 16 April 1686 by [[Struisbaai]]. Dit was 'n Portugese skip en het 'n bemanning van 150 gehad en Don Emmanual Da Silva was die bevelvoerder. Die skip was terug van [[Goa]] op pad na [[Portugal]]. Aan boord van die skip was diplomatieke geskenke van Narai, koning van [[Siam]], vir die Koning van Potugal, [[Louis XIV van Frankryk]], en [[Karel II van Engeland]]. Daar was ook drie Siamese ambassadeurs aanboord; hulle was deur die bemanning aan hulle lot oorgelaat. Twee van hulle was 'n maand later gevind in 'n verswakte teostand, die derde het gesterf.<ref>[http://upetd.up.ac.za/thesis/available/etd-06142004-094752/unrestricted/09chapter9.pdf Inleiding en Inhoud Opgawe - Claassens Tesis.PDF</ref> Goewerneur [[Simon van der Stel]] het 'n groep mense gestuur om die berging te doen bestaande uit luitenant [[Olof Bergh]], Isaq Schrijver en ander persone. Hulle doel was om te berg wat hulle kon. Hulle bring egter goedere met waarde terug na die goewerneur en stories oor diefstal het gou die ronde gedoen. Die situasie was vererger en bevestig deur pogings om van die items aan die inwoners van Kaapstad te verkoop en goedere wat opgegraaf is in die tuin van Olof Bergh. Bergh het later skuld erken en aantuigings gemaak dat Van der Stel self ook betrokke was. Bergh het 'n vonnis van drie en 'n halfjaar gekry wat hy op [[Robbeneiland]] uitgedien het terwyl Schrijveronskuldig bevind was.
 
== Verwysings ==
{{Verwysings}}
<!--
Schrijver was involved in salvage operations of the ''Nossa Senhora dos Milagros'' which had run aground on the night of 16 April 1686 at [[Struisbaai]] near [[Cape Agulhas]]. This was a Portuguese vessel with 150 crew, commanded by Don Emmanual Da Silva, en route from [[Goa]] to [[Portugal]] and bearing [[diplomatic gift]]s from [[Narai]], King of [[Siam]] to [[Peter II of Portugal|Pedro]], King of Portugal, [[Louis XIV]] of France and [[Charles II of England]]. Also aboard were three Siamese ambassadors who were left to fend for themselves by the crew. Two were found in a desperate state a month after the wreck, the third having succumbed.<ref>[http://upetd.up.ac.za/thesis/available/etd-06142004-094752/unrestricted/09chapter9.pdf Inleiding en Inhoud Opgawe - Claassens Tesis.PDF<!-- Bot generated title ]</ref> [[Simon van der Stel]] sent a party consisting of lieutenant Olof Bergh, Isaq Schrijver and others to salvage what they could. Very little of any value was returned to the governor, but rumours of theft of the treasure soon started circulating, substantiated by the attempted sale of items to Cape Town residents and the unearthing in Olof Bergh's garden of a box holding objects from the wreck. Bergh later confessed to the theft and alleged that van der Stel himself was involved. Bergh was sentenced to three and a half years on [[Robben Island]] while Schrijver was cleared of any wrongdoing.
 
On 4 January 1689, two years after being promoted to the rank of [[Ensign (rank)|ensign]], Schrijver embarked on his most enterprising expedition. His orders were to barter cattle with the Inqua [[Khoikhoi|Hottentots]] of the [[Eastern Cape]]. He set off with a party of about 20 well-armed soldiers and 2 wagons on a trip which would cover about 1600&nbsp;km. Also in the party was [[:de:Heinrich Bernhard Oldenland|Heinrich Bernhard Oldenland]] (1663–99), an able botanist and expert on herbs, who had studied medicine for 3 years at [[Leiden University]], and who would in 1693 be appointed as master gardener in the [[Dutch East India Company|Company's]] garden in Cape Town, and oddly as land surveyor for the Government followed by the post of superintendent of roads, bridges and buildings. The mission lasted more than three months and reached as far east as the present-day town of [[Aberdeen, Eastern Cape|Aberdeen]], returning on 10 April 1689 with about a thousand head of cattle from trading with a [[Xhosa people|Xhosa]]-[[Khoi]] tribe and quite amazingly having suffered no loss of life.