Skool: Verskil tussen weergawes

82 grepe bygevoeg ,  1 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
(File)
No edit summary
Etikette: Selfoonbydrae Wysiging op selfoonwerf
[[Lêer:Village school in Northern Bahr el Ghazal, Sudan.jpg|duimnael|'n Dorpsskool in [[Soedan]].]]
[[Lêer:Serrekundamadrassa.JPG|duimnael|'n [[Islam|Moslem]]skool in [[Gambië]].]]
[[File:Anker_Die_Dorfschule_von_1848_1896.jpg|thumb|Albert Anker (1896)]]
 
'n '''Skool''' is 'n instelling waar [[onderwys]] verskaf word. Onderwysers gee lesse en hou toesig oor die leerproses waartydens [[leerling]]e geskool word. Vandag vereis meeste lande dat kinders vir 'n aantal jare skool bywoon, sodat hulle hulself beter kan bekwaam. Van die kundigheid wat in skole aangeleer word sluit in lees- en skryfvaardighede, basiese wiskunde en taalvaardighede.
 
Verpligte onderwys in [[Suid-Afrika]] begin met [[laerskool]] en eindig met [[hoërskool]]. Na hoërskool kan leerlinge wat daarvoor kwalifiseer verder by 'n tersiêre onderwysinstelling gaan studeer.
 
== Sien ook ==
174

wysigings