Pungwerivier: Verskil tussen weergawes

80 grepe bygevoeg ,  1 jaar gelede
+foto
(+inligtingskassie)
(+foto)
|lengtegraad_OW = O
}}
 
'''Pungwerivier''' (Portugees: ''Rio Púnguè'') is 'n 400 km-lange rivier in [[Zimbabwe]] en [[Mosambiek]]. Dit ontspring onder die Nyanganiberg in die Oostelike Hooglande van Zimbabwe en vloei dan suidooswaarts deur die provinsies [[Manica (provinsie)|Manica]] en [[Sofala]] van Mosambiek. Die Pungwe bereik die Uremavallei, die suidelikste gedeelte van die [[Groot Skeurvallei]], waar dit die suidelike grens van die Gorongosa Nasionale Park vorm. Die Uremarivier sluit daarby aan, en die rivier volg die skeurvallei suidwaarts. Groot seisoenale vleilande vorm rondom die Pungwe- en Urema-riviere in die skeurvallei. Dit mond uit in die [[Mosambiekkanaal]] by [[Beira]] en vorm 'n groot riviermonding. Dit is een van die belangrikste riviere van Mosambiek en veroorsaak dikwels oorstromings.
[[Lêer:Pungwe and nyazengu gorges.jpg|duimnael|links|Pungwe en Nyazengu-ravyn]]
[[Lêer:Flooding_in_Mozambique_Púnguè_River_2010-03-08.jpg|regs|duimnael| Die Pungwerivier oorstroom soos gesien vanaf die NASA MODIS- satelliet in 2010.]]
[[Lêer:Sofala_Province_Mozambique_2009-03-12.jpg|regs|duimnael| Die Pungwerivier in 'n normale toestand soos gesien vanaf die NASA MODIS- satelliet in 2009.]]
111 097

wysigings