Verskil tussen weergawes van "Van Plettenberg-bakens"

geen wysigingsopsomming nie
 
== Colesberg ==
Op Sondag 4 Oktober 1778 is die geselskap 28 km wes van die huidige dorp Colesberg op die plaas Quaggasfontein. Op ongeveer 200 m van die [[Seekoeirivier]] ('n sytak van die [[Oranjerivier]]) rig hulle 'n gedenksteen op met die wapen en naam van die goewerneur en die jaartal. By hierdie punt het die groep omgedraai en die gedenksteen was ook die noordoostelike grensbaken van die kolonie op daardie stadium. Histories staan die plek daarom bekend as ''Des Edelen Heers Baken''. In 1938 is die baken tot monument verklaar en is daar 'n bronsgedenkplaat aangebring.
 
== Plettenbergbaai ==
3 652

wysigings