Verskil tussen weergawes van "Aansteeklike siektes"

(→‎Klem-in-die-kaak: taalversorging)
Wanneer komplikasies intree ná 'n besering, kan dit klem-in-die-kaak (tetanus) veroorsaak. Hoewel daar op groot skaal teen hierdie siekte ingeënt word, kom dit tog dikwels voor omdat die immuniteit slegs van korte duur is. Klem-in-die-kaak word veroorsaak deur die bakterie ''Clostridium tetani'' wat sonder suurstof kan groei (veral onder perde) en beland dan met uit­skeiding in die grond. Die baterieë vorm spore en kan in ongunstige toestande lank in die grond of in vullis aan die lewe bly. Die ''tetanus'' bakterie vervaardig 'n gifstof wat die sentrale senustelsel aantas en verhoogde spierspanning veroorsaak, wat in die begin veral die kaakspiere aantas. As die slukderm en asemhalingspiere aangetas word, kan dit noodlottige gevolge hê.
 
Klem-in-die-kaak word met me­disyne wat spierkrampe teëwerk, behandel. Sodra 'n mens 'n besering opdoen, moet hy teen hierdie siekte ingeënt word om die liggaam se immuniteit weer op die nodige vlak te bring.
Klem-in-die-kaak word met me­disyne wat spierkrampe teëwerk, behandel. Sodra 'n mens 'n besering opdoen, moet hy teen hierdie siekte ingeënt word om die liggaam se immuniteit weer op die nodige vlak te bring. Ontstekings in die maag- en dermkanaal is gewoonlik te wyte aan infeksiesiektes. 'n Hele paar van hierdie siektes kan ernstige gevolge hê. Buiktifus (''typhus abdominalis febris typhoidea'') se ontkiemingstyd is een tot twee weke. Die bakterieë ''Salmonella typhi'' kom deur middel van besmette voedsel in die lig­gaam. Die eerste simptome is 'n ef­fense koors en dan 'n baie hoë koers vir etlike weke, wat met 'n stadige polsslag en tamheid gepaard gaan. Die bakterie vestig hom gewoonlik in die wande van die dunderm wat dan ernstig ontsteek raak. Dit veroorsaak bloederige diarreë (maagwerkings). Buiktifus kan noodlottig wees as dermbloeding intree of in gevalle waar 'n swerende dermwand in die buikholte bars. Die siekte kan egter suksesvol met anti­biotika behandel word. Verspreiding van buiktifus geskied deur uit­skeiding. Hierdie bakterieë word vir maande, en selfs jare ná genesing, nog deur die liggaam uitgeskei. Per­soonlike higiëne is van die aller­grootste belang om die siekte deeglik te bekamp. Paratifus is 'n minder ernstige, maar soortgelyke infeksie as buik­tifus. Dié siekte gaan met diarreë en braking gepaard.
 
== Maag en dermkanaal ==

== Disenterie ==
92 351

wysigings