Verskil tussen weergawes van "Wikipedia:Geselshoekie"

→‎Lede van die Nas. Vergadering van SA: Die storielyn raak baie voorspelbaar!
(Kug-kug...)
(→‎Lede van die Nas. Vergadering van SA: Die storielyn raak baie voorspelbaar!)
 
::::Ja, hoekom nie? Hier [https://www.elections.org.za/IECOnline/2019-NPE-List-Of-Representatives 2019 LIST OF REPRESENTATIVES IN THE NATIONAL AND PROVINCIAL LEGISLATURE - GAZETTE] > National. [[Gebruiker:Lefcentreright|Lefcentreright]] ([[Gebruikerbespreking:Lefcentreright|kontak]]) 10:49, 29 Januarie 2021 (UTC)
 
:::::Dankie hiervoor! Die uwe het die afgelope 30 uur die pen (of is dit ''swaard''?) opgeneem en onder 'n klomp DA-parlementslede se artikels ingeklim. Geb. datums en ook 'n paar teenstrydighede versus die Engelse artikels reggemaak. Maar soos Oesjaar sê, dis soos om 'n woordeboek te lees...die storielyn raak baie voorspelbaar! --[[Lêer:Wapen van die Oos-Kaap.png|20px]] [[Gebruiker:Aliwal2012|Aliwal2012]] 12:51, 31 Januarie 2021 (UTC)
 
== Spogbeeld ==
93 370

wysigings