Verskil tussen weergawes van "Gebruikerbespreking:Suidpunt"

(→‎Tjek: nuwe afdeling)
== [[Tjek]] ==
 
Hallo Suidpunt! Dankie vir jou bydrae by artikel '''[[tjek]]'''. Kyk net asb, die laaste verwysing wat jy aanhaal, gaan na 'n Nedbank webruimtewebargief "Discontinuation of cheques" wat by my leeg wys/niksseggend is! Miskien kan jy dit regmaak? Groete, Noordpunt --[[Lêer:Wapen van die Oos-Kaap.png|20px]] [[Gebruiker:Aliwal2012|Aliwal2012]] 12:22, 1 Februarie 2021 (UTC)
90 759

wysigings