Verskil tussen weergawes van "Potchefstroom"

21 grepe bygevoeg ,  8 maande gelede
Etikette: Selfoonbydrae Wysiging op selfoonwerf Reverted
* Die eikelaan met meer as 700 bome en wat meer as 7 km lank is (dit strek van [[Potchefstroomdam]] in die noorde van die stad tot by die Landboukollege in die suide van die stad), is ’n nasionale erfenis.
* Die stad huisves die O.P.M. Prozesky-voëlreservaat wat oor 70 hektaar strek.<ref>[https://www.sa-venues.com/things-to-do/northwest/opm-prozesky-bird-sanctuary/ SA-Venues] en [https://pathfinda.com/en/potchefstroom/potchefstroom-rural-2/shops-services/opm-prozesky-bird-sanctuary Pathfinda]</ref>
 
== Bekende mense ==
 
== Sien ook ==
Anonieme gebruiker