Verskil tussen weergawes van "Mhlatuzerivier"

983 grepe bygevoeg ,  4 maande gelede
+ Inligtingskas
(verbeter)
(+ Inligtingskas)
{{Inligtingskas Rivier
[[Lêer:Annals of the South African Museum - Annale van die Suid-Afrikaanse Museum (1976) (18228849070), crop2.jpg|duimnael|300px|Die Mhlatuzerivier mond uit by Richardsbaai]]
|rivier_naam = Mhlatuzerivier
|ander_naam =
[[Lêer:|beeld = Annals of the South African Museum - Annale van die Suid-Afrikaanse Museum (1976) (18228849070), crop2.jpg|duimnael|300px|Die Mhlatuzerivier mond uit by Richardsbaai]]
|beeld_byskrif = Die rivier en sy sytakke op 'n kaart van die noordoostelike KwaZulu-Natal
|oorsprong = tussen [[Babanango]] en [[Nkandla]]
|monding = [[Richardsbaai]], [[KwaZulu-Natal]], [[Suid-Afrika]]<br />[[Indiese Oseaan]]
|stroomgebied_lande = [[KwaZulu-Natal]], [[Suid-Afrika]]
|lengte = 100&nbsp;km
|hoogte = 1&nbsp;519&nbsp;m
|monding_hoogte = 0&nbsp;m
|afloop =
|stroomgebied = 4&nbsp;209&nbsp;km²
|duimdrukkerkaart = Suid-Afrika
|duimdrukkeretiketposisie = onderkant
|duimdrukkerkaartgrootte = 250
|duimdrukkerkaartbyskrif =
|breedtegraad = 28
|breedtegraad_m = 48
|breedtegraad_s = 18
|breedtegraad_NS = S
|lengtegraad = 32
|lengtegraad_m = 02
|lengtegraad_s = 59
|lengtegraad_OW = O
}}
 
Die '''Mhlatuzerivier''' (of Umhlatuzirivier) is 'n [[rivier]] wat in die ooste van [[KwaZulu-Natal]], Suid-Afrika vloei.
 
Die rivier ontspring tussen [[Babanango]] en [[Nkandla]] op ‘n'n hoogte van ongeveer 15001&nbsp;500&nbsp;m bo [[seespieël]]. Dit het ‘n'n opvangsgebied van meer as 3&nbsp;000&nbsp;km² en vloei suidooswaarts deur die gebiede [[Mtonjaneni]], [[Eshowe]] en [[Mtunzini]] en mond uit in die strandmeer by [[Richardsbaai]]. Net noord van Eshowe en suid van [[Melmoth]] is die [[Goedertrouwdam]]. Die Imfulerivier is die bekendste sytak. By [[Felixton]] is daar ‘n'n unieke en indrukwekkende spoorbrug oor die Mhlatuze. Dit bestaan uit sewe halfmaanvormige betonboë van 40m40&nbsp;m elk. Op die oewers van die rivier word met suikerriet geboer.
 
Mhlatuze beteken “die geweldige”. Die Portugese het die rivier die Rio das Pescarias, “die rivier van die vissermanne”, genoem.