Verskil tussen weergawes van "Gebruikerbespreking:Suidpunt"

(maandelikse argief afgetrek)
(→‎Afrikaanse Taalraad: nuwe afdeling)
:Hallo Oom Gert. Ek het gister nog een geskep by ons Yslandse vriende in die diepsee: https://archive.is/gUz3l . Dis nie so swaar op brandstof nie en laai vinniger. Ongelukkig moet jy die rolbalk skuif. Daar behoort te staan: "Yes, foreign cheques or drafts will still be still be (''[[sic]]'') processed." [[Gebruiker:Suidpunt|Suidpunt]] ([[Gebruikerbespreking:Suidpunt|kontak]]) 12:29, 1 Februarie 2021 (UTC)
::Dankie, hy is nou reg! --[[Lêer:Wapen van die Oos-Kaap.png|20px]] [[Gebruiker:Aliwal2012|Aliwal2012]] 13:10, 1 Februarie 2021 (UTC)
 
== Afrikaanse Taalraad ==
 
{{ping|Suidpunt}}, die [[Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns|Akademie]] het my so pas gevra om te kyk wat geword het van die artikel [[Afrikaanse Taalraad]]. Blykbaar het dit ook bestaan op die Engelse Wiki. Lui die naam 'n klokkie by jou? Hulle wou dit nou opdateer het. Dit lui nie 'n klokkie by my nie. Groete! [[Gebruiker:Oesjaar|Oesjaar]] ([[Gebruikerbespreking:Oesjaar|kontak]]) 10:48, 2 Februarie 2021 (UTC)