Verskil tussen weergawes van "Gebruikerbespreking:Suidpunt"

(→‎Afrikaanse Taalraad: nuwe afdeling)
 
{{ping|Suidpunt}}, die [[Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns|Akademie]] het my so pas gevra om te kyk wat geword het van die artikel [[Afrikaanse Taalraad]]. Blykbaar het dit ook bestaan op die Engelse Wiki. Lui die naam 'n klokkie by jou? Hulle wou dit nou opdateer het. Dit lui nie 'n klokkie by my nie. Groete! [[Gebruiker:Oesjaar|Oesjaar]] ([[Gebruikerbespreking:Oesjaar|kontak]]) 10:48, 2 Februarie 2021 (UTC)
: Ek net 'n Nederlandse weergawe: [https://nl.wikipedia.org/wiki/Afrikaanse_Taalraad] Groete! [[Gebruiker:Oesjaar|Oesjaar]] ([[Gebruikerbespreking:Oesjaar|kontak]]) 11:11, 2 Februarie 2021 (UTC)