Verskil tussen weergawes van "Gebruikerbespreking:Suidpunt"

k
{{ping|Suidpunt}}, die [[Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns|Akademie]] het my so pas gevra om te kyk wat geword het van die artikel [[Afrikaanse Taalraad]]. Blykbaar het dit ook bestaan op die Engelse Wiki. Lui die naam 'n klokkie by jou? Hulle wou dit nou opdateer het. Dit lui nie 'n klokkie by my nie. Groete! [[Gebruiker:Oesjaar|Oesjaar]] ([[Gebruikerbespreking:Oesjaar|kontak]]) 10:48, 2 Februarie 2021 (UTC)
: Ek sien net 'n Nederlandse weergawe: [https://nl.wikipedia.org/wiki/Afrikaanse_Taalraad] Groete! [[Gebruiker:Oesjaar|Oesjaar]] ([[Gebruikerbespreking:Oesjaar|kontak]]) 11:11, 2 Februarie 2021 (UTC)
::Twee dinge klop nie:
 
::1. Daar is nêrens 'n aanduiding dat die blad voorheen geskrap is nie. Daar sou 'n rooi opmerking by die skep van die blad verskyn, soos wat destyds met [[Rivier]] gebeur het. Soos [https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Chinees_maansonkalender&action=edit&redlink=1 hier]. Skraplogboeke lewer ook niks op nie.
::2. By geen ander artikel (wat ek deurgekyk het) kon ek 'n skakel of wat vind na die Afrikaanse Taalraad nie, geen bloue of rooie nie. Iemand sou seker die moeite gedoen het om skakels toe te voeg indien daar wel een was?
 
::Ek stel voor diegene wat betrokke was kyk in hulle Gebruikersbydraes in die linkerpaneel. Want óf ons lei almal aan kriptomnesie, óf hier is 'n bot in ons midde besig met vandalisme.[[Gebruiker:Suidpunt|Suidpunt]] ([[Gebruikerbespreking:Suidpunt|kontak]]) 11:50, 2 Februarie 2021 (UTC)
12 792

wysigings