Verskil tussen weergawes van "Gebruikerbespreking:Suidpunt"

→‎Afrikaanse Taalraad: taalfoutjies van my eie reggemaak.
(→‎Afrikaanse Taalraad: taalfoutjies van my eie reggemaak.)
::3. Google 'n adres soos "af.wikipedia.org/wiki/Eutrofikasie", en jy kry resultate. Nie met die Afrikaanse Taalraad s'n nie. Waarom?
 
::Ek stel voor diegene wat betrokke was kyk in hulle Gebruikersbydraes in die linkerpaneel. Want óf ons leily almal aan kriptomnesieparamnesie, óf hier is 'n bot in ons midde besig met vandalisme.[[Gebruiker:Suidpunt|Suidpunt]] ([[Gebruikerbespreking:Suidpunt|kontak]]) 11:50, 2 Februarie 2021 (UTC)
 
:::Dankie vir die terugvoer. Ken jy dalk Conrad Steenkamp van die Afrikaanse Taalraad? Hy bly daar in Somerset Wes[[Gebruiker:Oesjaar|Oesjaar]] ([[Gebruikerbespreking:Oesjaar|kontak]]) 12:06, 2 Februarie 2021 (UTC)
::::Uh... ek ken 'n hele telefoongids van Furries (ek doop hulle "die Ring van die Pelsdraers" en dit het sy internasionale voordele agter 'n masker - mense is meer bereid om inligting te deel as [[Anonymous (kollektief)|Anonymous]]), maar nee, van die Taalraad ken of wis ek absoluut van niks en niemand nie.[[Gebruiker:Suidpunt|Suidpunt]] ([[Gebruikerbespreking:Suidpunt|kontak]]) 12:12, 2 Februarie 2021 (UTC)
: Dit was maar net 'n skoot in die donker... Ek gaan binnekort 'n video konferensie met die man hê, sien hoe hulle ons kan help (Ek bly goed met dagdrome...) Jy is welkom om deel te wees van die konferensie. Groete! [[Gebruiker:Oesjaar|Oesjaar]] ([[Gebruikerbespreking:Oesjaar|kontak]]) 12:28, 2 Februarie 2021 (UTC)
::Groete, en sterkte. [[Gebruiker:Suidpunt|Suidpunt]] ([[Gebruikerbespreking:Suidpunt|kontak]]) 12:34, 2 Februarie 2021 (UTC)
12 790

wysigings