Verskil tussen weergawes van "Giuliano de' Medici"

 
 
==Dood==
Hy is met die aanvang van die [[Pazzi-sameswering]] op Sondag, [[26 April]] [[1478]] in die [[Katedraal van Florence|Duomo]], [[Santa Maria del Fiore]], deur Francesco de' Pazzi en Bernardo Baroncelli vermoor.<ref>{{cite book |last=Smedley |first=Edward |last2=James |first2=Hugh James |last3=Rose |first3=Henry John |title=Encyclopaedia Metropolitana; Or, Universal Dictionary of Knowledge on an Original Plan Comprising the Twofold Advantage of a Philosophical and an Alphabetical Arrangement, with Appropriate Engravings |url=https://archive.org/stream/bub_gb_QGM8I7n97nEC#page/n279/mode/2up |publisher=B. Fellowes |page=272 |year=1845}}</ref> Hy is deur 'n swaardsteek aan sy kop gedood en altesaam 19 keer gesteek.<ref name="HRW">{{cite book |first=Rachel A. |last=Koestler-Grack |title=Leonardo Da Vinci: Artist, Inventor, and Renaissance Man |url=https://books.google.com/books?id=6wyF_sEAwLUC&printsec=frontcover |editor-first=Michael |editor-last=Joseph |year=1974 |publisher=Infobase Publishing |pages=152 |isbn=978-0791086261}}</ref><ref>{{cite book |last1=Poliziano |first1=Angelo |title=Coniurationis Commentarium |date=2012 |publisher=Firenze University Press |location=Florence}}</ref> Dit was egter nie die eerste poging om hom en sy broer om die lewe te bring nie; die samesweerders wou eintlik vir Lorenzo en Giuliano uit Florence weglok sodat hulle die broers buite die stadsgrense kon vermoor – aanvanklik op weg na Piombino, en daarna in Rome,<ref>{{cite book |last1=Unger |first1=Miles J |title=Magnifico : the brilliant life and violent times of Lorenzo De' Medici |date=2009 |publisher=Simon & Schuster |isbn=978-0743254359 |edition=1st Simon & Schuster trade pbk.}}</ref> en laastens tydens 'n banket wat deur die Medici aangebied is by hulle villa in Fiesole. Giuliano het egter ongesteld gevoel en nie opgedaag nie. Die keuse om die sluipmoord tydens die mis uit te voer was derhalwe op die nippertjie geneem.
 
[[Lêer:Juliano de Médici, por Verrocchio.jpg|duimnael|links|upright|'n [[Terracotta]]borsbeeld (omstreeks [[1475]]/[[1478]]) van ''Giuliano de' Medici'' in die National Gallery of Art, deur [[Andrea del Verrochio]]. <ref>{{cite web |url=https://www.nga.gov/collection/art-object-page.134.html |title=Giuliano de' Medici |access-date=19 Maart 2016 |work=National Gallery of Art}}</ref>]][[Lêer:Sandro Botticelli 068.jpg|duimnael|regs|upright|Fioretta Gorini]]
11 036

wysigings