Watermeisie: Verskil tussen weergawes

7 grepe bygevoeg ,  1 jaar gelede
Verbeter
k (Burgert Behr het bladsy Watermeid na Watermeisie geskuif: Titel onaanvaarbaar)
(Verbeter)
Die '''watermeidwatermeisie''' is ‘n mitologiese figuur wat leef in die orale kulurelekulturele tradisie van sekere inheemse volkere van [[Suider-Afrika]].
 
Sy leef in donker en diep rotspoele en is in sekere verhale verantwoordelik vir reën, vloede en droogtes. Hierdie watergees lok verbygangers na die water, gryp hulle en verdrink die slagoffers. Gewoonlik word van haar gepraat in ‘n gedempte toon uit vrees dat sy haar sal vererg en ook die spreker sal gryp.