Verskil tussen weergawes van "X-straal"

116 grepe bygevoeg ,  2 maande gelede
Verduidelik 1 EHz en 1 PHz.
k (Robot: standardiseer verwysingsjablone en voeg argiefskakels in.)
(Verduidelik 1 EHz en 1 PHz.)
 
[[Lêer:Radiografía pulmones Francisca Lorca.cropped.jpg|duimnael|300px|'n X-straalfoto van 'n persoon se longe.]]
 
'''X-strale''' of '''x-strale''' is [[elektromagnetiese straling|elektromagnetiese strale]] soortgelyk aan radio-, hitte- en ligstrale. Hulle het egter baie korter [[golflengte]]s en kan deur liggame of voorwerpe dring wat opaak (ligondeurdringbaar) is. X-strale dek die volgende gedeelte van die [[elektromagnetiese spektrum]]: 30&nbsp;EHz – 30&nbsp;PHz<ref group=Nota>1 EHz = 10<sup>18</sup> Hz en 1 PHz = 10<sup>15</sup> Hz</ref> en golflengtes van 0,01&nbsp;nm – 10&nbsp;nm. Hulle het ’n energie van tussen 100124&nbsp;[[elektronvolt|eV]] en 100124&nbsp;keV.
 
Die term '''röntgenstrale''', wat soms daarvoor gebruik word, is genoem na [[Wilhelm Röntgen]],<ref>{{cite web |title=X-Rays |url=http://missionscience.nasa.gov/ems/11_xrays.html |publisher=Nasa |access-date=7 November 2012 |language=en |archive-url=https://web.archive.org/web/20161118041433/http://missionscience.nasa.gov/ems/11_xrays.html |archive-date=18 November 2016 |url-status=dead |df=dmy-all}}</ref> wat gewoonlik die krediet daarvoor kry dat hy dit ontdek het; hy het dit "X-strale" genoem om ’n onbekende soort straal aan te dui.<ref name="squires">Novelline, Robert (1997). ''Squire's Fundamentals of Radiology''. Harvard University Press. 5de uitg. ISBN 0-674-83339-2.</ref>
 
Omdat die golflengtes van harde X-strale soortgelyk is aan die grootte van [[Atoom|atome]], is hulle ook nuttig in die bepaling van kristalstrukture. Daarteenoor word sagte X-strale maklik in die lug geabsorbeer.<ref>{{Cite web |url=http://physics.nist.gov/cgi-bin/ffast/ffast.pl?Formula=H2O&gtype=5&range=S&lower=0.300&upper=2.00&density=1.00 |title=Physics.nist.gov |publisher=Physics.nist.gov |accessdate=2011-11-08}}</ref>
 
== Notas ==
<references group=Nota/>
 
== Verwysings ==
6 011

wysigings