Verskil tussen weergawes van "Video"

1 630 grepe bygevoeg ,  1 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
(Verbeter)
No edit summary
[[Lêer:VHS-Kassette 01 KMJ.jpg|duimnael|260px|'n VHS-videoband.]]
 
'''Video''' is ’n elektroniese medium vir die opneem, kopieer, enterugspeel, uitsaai en vertoon van bewegende beeldevisuele media. [1] In 1951 het die eerste video-opnemer beelde van televisiekameras opgeneem deur die [[kamera]] se elektroniese impulse om te skakel en die inligting op ’n magnetiese videoband te stoor. InVideo 1971is hetaanvanklik [[Sony]]ontwikkel videokassetopnemersvir enmeganiese -bandetelevisiestelsels, aanwat diekort publiekdaarna beginvervang verkoop.<ref>{{citeis webdeur |url=http://www.rewindmuseum.com/umatic.htmkatodestraalbuisstelsels |title=Vintage(CRT) Umaticwat VCRlater vervang Sonyis VO-1600.deur Theplatskerms worldsvan firstverskillende VCRsoorte. 1971 |accessdate=21 February 2014 |website=Rewind Museum |url-status=live |archiveurl=http://archive.wikiwix.com/cache/20140222172720/http://www.rewindmuseum.com/umatic.htm |archivedate=22 February 2014 |df= }}</ref>
 
Videostelsels wissel in skermresolusie, beeldverhouding, verversingstempo, kleurvermoë en ander eienskappe. Daar bestaan analoë en digitale variante en dit kan op verskillende media gedra word, insluitend radio-uitsendings, magneetband, optiese skyfies, rekenaarlêers en netwerkstroming.
 
In 1971 het [[Sony]] videokassetopnemers en -bande aan die publiek begin verkoop.<ref>{{cite web |url=http://www.rewindmuseum.com/umatic.htm |title=Vintage Umatic VCR – Sony VO-1600. The worlds first VCR. 1971 |accessdate=21 Februarie 2014 |website=Rewind Museum |url-status=live |archiveurl=http://archive.wikiwix.com/cache/20140222172720/http://www.rewindmuseum.com/umatic.htm |archivedate=22 Februarie 2014 |df= }}</ref>
 
Ná die uitvinding van [[DVD]]'s in 1997 en [[Blu-ray-skyf|Blu-ray]] in 2006 het die verkope van video's skerp gedaal.
 
==Analoogvideo==
Analoogvideo is 'n videosein wat deur een of meer [[analoogsein]]e voorgestel word. Analoogkleurvideoseine sluit in helderheid (Y) en chrominansie (C). As dit in een kanaal gekombineer word, soos onder andere met NTSC, [[PAL]] en [[SECAM]], word dit saamgestelde video genoem. Analoogvideo kan in aparte kanale gevoer word, soos in twee kanale S-Video (YC) en multikanaal komponentvideoformate.
 
<gallery>
Composite-video-cable.jpg|saamgestelde video<br/>(enkelkanaal RCA)
Close-up_of_S-video_female_connector.jpg|S-Video<br/>(2-kanaal YC)
Component-cables.jpg|Komponentvideo<br/>(3-kanaal RGB)
Vga-cable.jpg|VGA-hegstuk
3.5mm.jpg|TRRC
D4_video_connector.jpg|D-terminaal
</gallery>
 
===Digitale video===
Digitale videoseinformaat is bekendgestel, insluitend ''serial digital interface'' (SDI), ''Digital Visual Interface'' (DVI), [[HDMI|High-Definition Multimedia Interface]] (HDMI) en DisplayPort Interface.
 
<gallery>
BNC_connector_%28male%29.jpg|Serial digital interface (SDI)
Dvi-cable.jpg|Digital Visual Interface (DVI)
HDMI-Connector.jpg|[[HDMI]]
Displayport-cable.jpg|DisplayPort
</gallery>
== Verwysings ==
{{Verwysings}}
106 649

wysigings