Verskil tussen weergawes van "Pous Julius III"

16 grepe bygevoeg ,  11 maande gelede
k
nuwe inligting oor geboorteplek uit "i Papi e il sesso"
k (→‎Persoonlike lewe: youTube video)
k (nuwe inligting oor geboorteplek uit "i Papi e il sesso")
|opvolger=[[Pous Marcellus II|Marcellus II]]
|geboortedatum=[[10 September]] [[1487]]
|geboorteplek= [[Rome]]Monte San Savino, [[Italië]]
|sterftedatum=[[23 Maart]] [[1555]]
|sterfteplek=[[Rome]], [[Italië]]
 
== Biografie ==
'''Pous Julius III'''<ref>Julius III. (2008). [[Encyclopædia Britannica]]. Deluxe Edition. Chicago: Encyclopædia Britannica.</ref> is gebore as '''Giovanni Maria Ciocchi del Monte''' op [[10 September]] [[1487]] in [[Rome]]Monte San Savino, [[Italië]]. Hy was die tweede van vyf kinders van Vincenzo Ciocchi del Monte en Cristofora Saracini. Sy pa was 'n regsgeleerde en hy het regte studeer aan die universiteite van Perugia en Siena en teologie onder leiding van die Dominikaan Ambrosius Catharinus. Op [[18 Maart]] [[1513]] volg hy sy oom Antonio del Monte op as aartsbiskop van Siponto Manfredonia in Apulia en word op [[12 November]] [[1514]] tot biskop gewy. Op [[13 Maart]] [[1521]] word hy ook biskop van [[Pavia]]. Tydens die plundering van Rome was hy een van die gyselinge maar hy is bevry deur kardinaal Pompeo Colonna. Op [[22 Desember]] [[1536]] stel [[Pous Paulus III]] hom aan as kardinaal. Op [[15 Januarie]] [[1537]] word hy kardinaal-priester van Sint Vitalis en op [[11 Oktober]] [[1542]] kardinaal-priester van Sint Prassede. Op [[5 Oktober]] [[1543]] word hy kardinaal-biskop van Palestrina. Op [[4 Junie]] [[1544]] word hy biskop van Pavia. Op [[13 Desember]] [[1545]] open hy as voorsitter die konsilie van Trente. In konflik met keiser Karel V verplaas hy die konsilie op [[26 Maart]] [[1547]] na Bologna. Op [[7 Februarie]] [[1550]] volg hy [[Pous Paulus III]] op en word gekroon op [[22 Februarie]] [[1550]] deur kardinaal Innocenzo Cibo. Hy regeer tot sy dood op [[23 Maart]] [[1555]] en word opgevolg deur [[Pous Marcellus II]].
Die naam ‘Julius’ beteken 'uit die geslag van die Juliërs'.
 
10 744

wysigings