Verskil tussen weergawes van "Soutwater"

3 grepe bygevoeg ,  2 maande gelede
Taal
(taal)
Etikette: Selfoonbydrae Wysiging op selfoonwerf Visuele teksverwerker Gevorderde mobiele wysiging Reverted
(Taal)
Etikette: Selfoonbydrae Wysiging op selfoonwerf Visuele teksverwerker Gevorderde mobiele wysiging
Die ontsouting van soutwater – ’n proses wat die minerale van soutwater verwyder – vind  toenemend plaas. Ontsoutingsaanlegte kan reeds in meer as 120 lande gevind word, insluitend Oman, die Verenigde Arabiese Emirate, Saoedi-Arabië, Indië, Australië, Japan, Spanje, Portugal, Italië en Griekeland.
[[Lêer:Modern Water FO Plant Al Khaluf Oman.jpg|duimnael|Meer as 120 lande het reeds ontsoutingsaanlegte soos dié in Oman. Suid-Afrika se grootste ontsoutingsaanleg is in Mosselbaai en ontsoute water word aan nywerhede en ook vir huishoudelike gebruik voorsien.]]
By Al Jubayl in Saoedi-Arabië is een van die grootste ontsoutingsaanlegte ter wêreld en produseer daagliks tussen 90090-100 miljoen liter water. Die ontsoutingsaanleg by Tampa Bay in Florida, Amerika, voorsien daagliks tot soveel as 50 miljoen liter drinkwater aan die gebied – sowat 10% van die behoefte. Dié ontsoutingsaanleg gebruik ’n proses van omgekeerde [[osmose]] – wat ook deur heelwat ander ingespan word om varswater te verseker – om die seewater te ontsout.
 
Suid-Afrika, wat gemiddeld heelwat minder reën per jaar kry as die wêreldgemiddeld, het in die onlangse jare met nuwe oë na die ontsouting van seewater gekyk. In Mosselbaai is byvoorbeeld die land se grootste ontsoutingsaanleg, wat ontsoute water aan inwoners en nywerhede, soos PetroSA, voorsien.
594

wysigings