Verskil tussen weergawes van "Internasionale Monetêre Fonds"

k
Taalsorg & Encyclopædia Britannica
k
k (Taalsorg & Encyclopædia Britannica)
 
[[Lêer:Logo van die Internasionale Monetêre Fonds.png|duimnael|LogoKenteken van die Internasionale Monetêre Fonds]]
[[Lêer:IMF nations.svg|duimnael|Lidlande van die Internasionale Monetêre Fonds]]
[[Lêer:IMF HQ.jpg|duimnael|Die eersteprimêre hoofkwartier van die Internasionale Monetêre Fonds in [[Washington, D.C.]], [[Verenigde State van Amerika|Verenigde State]]]]
[[Lêer:1900 Pennsylvania Avenue.JPG|duimnael|Die tweedesekondêre hoofkwartier van die Internasionale Monetêre Fonds in Washington, D.C.]]
 
Die '''Internasionale Monetêre Fonds''' ('''IMF'''; [[Engels]]: ''International Monetary Fund'', ''IMF''; [[Frans]]: ''Fonds monétaire international'', ''FMI''; [[Spaans]]: ''Fondo Monetario Internacional'', ''FMI'') is 'n internasionale organisasie met sy hoofkantoor in [[Washington, D.C.]], [[Verenigde State van Amerika|Verenigde State]], wat met die bevordering van internasionale samewerking in monetêre beleid, die uitbreiding van wêreldhandel, die stabilisering van wisselkoerse, skuld, toesig van monetêre beleid en tegniese bystand besig is.
 
Die Internasionale Monetêre Fonds is in 1944 saam met sy susterorganisasie, die [[Wêreldbank]], gestig. Die [[Amptelike taal|amptelike tale]] is [[Engels]], [[Frans]] en [[Spaans]].
 
Die IMF het tans 188 lidlande wie semet stemreg iswat gebaseer is op sy aandelekapitaal van die lidland. Die lidlande met die grootste stemaandele is: [[Verenigde State van Amerika|Verenigde State]] 16,74 %, [[Japan]] 6,01 %, [[Duitsland]] 5,87 %, [[Frankryk]] 4,85 %, [[Verenigde Koninkryk]] 4,85 % en die [[Volksrepubliek China]] 3,65 %. Omdat dieAangesien besluite van die IMF met 'n meerderheid van 85 % aangeneemgoedgekeur moet word, hetbeskik slegs die VSA en die lidlande van die [[Europese Unie]] saam de factooor 'n blokkering[[de facto]] blokkerende minderheid.<ref>{{en}} [http://www.imf.org/external/np/sec/memdir/members.htm imf.org: ''IMF Members' Quotas and Voting Power, and IMF Board of Governors'']</ref>
 
== Besturende direkteure ==
Op 27 Desember 1945 is die artikels van die ooreenkoms in werking getree.<ref>{{en}} [http://rulers.org/intorgs1.html#imf rulers.org: ''Rulers - International organizations A-N International Monetary Fund'']</ref>
 
* [[Kristalina Georgieva]] ([[Bulgarye]]) sedert 1 Oktober 2019
* [[Christine Lagarde]] ([[Frankryk]]) 5 Julie 2011 - 12 September 2019
* [[John Lipsky]] ([[Verenigde State van Amerika|Verenigde State]]) 15 Mei 2011 - 5 Julie 2011
* [[Dominique Strauss-Kahn]] (Frankryk) 1 November 2007 - 18 Mei 2011
* [[Rodrigo Rato]] ([[Spanje]]) 4 Mei 2004 - 1 November 2007
* [[Anne Krueger]] (Verenigde State) 4 Maart 2004 - 4 Mei 2004
* [[Horst Köhler]] ([[Duitsland]]) 1 Mei 2000 - 4 Maart 2004
* [[Stanley Fischer]] (Verenigde State) 14 Februarie 2000 - 1 Mei 2000
* [[Michel Camdessus]] (Frankryk) 16 Januarie 1987 - 14 Februarie 2000
* [[Jacques de Larosière]] (Frankryk) 17 Junie 1978 - 16 Januarie 1987
* [[Johannes Witteveen]] ([[Nederland]]) 1 September 1973 - 17 Junie 1978
* [[Pierre-Paul Schweitzer]] (Frankryk) 1 September 1963 - 1 September 1973
* [[Frank A. Southard, Jr.]] (Verenigde State) 5 Mei 1963 - 1 September 1963
* [[Per Jacobsson]] ([[Swede]]) 21 November 1956 - 5 Mei 1963
* [[H. Merle Cochran]] (Verenigde State) 3 Oktober 1956 - 21 November 1956
* [[Ivar Rooth]] (Swede) 3 Augustus 1951 - 3 Oktober 1956
* [[Andrew N. Overby]] (Verenigde State) 6 Mei 1951 - 3 Augustus 1951
* [[Camille Gutt]] ([[België]]) 6 Mei 1946 - 6 MayMei 1951
 
== Verwysings ==
== Eksterne skakels ==
{{CommonsKategorie|International Monetary Fund|Internasionale Monetêre Fonds}}
* {{ar}} {{en}} {{es}} {{fr}} {{ru}} {{zh}} [http://www.imf.org/ Amptelike tuisblad]
* {{en}} {{cite web|url=https://www.britannica.com/topic/International-Monetary-Fund|title=International Monetary Fund|publisher=[[Encyclopædia Britannica]]|accessdate=15 Februarie 2021}}
 
{{Internasionale organisasies}}