Verskil tussen weergawes van "Wikipedia:Geselshoekie"

::Oeps, ek bedoel die Duitse ''Lehen'', nie ''leihen'' nie. ''Lehnsheer'', nie ''Stift leihen'' nie. Sien [[:de:Lehnswesen]]. ;) Groete. -- [[Lêer:Flag of South Africa.svg|20px]] [[Gebruiker:SpesBona|SpesBona]] 20:05, 18 Februarie 2021 (UTC)
 
:::Blonde oomblik. OK, as jy die grond bedoel: leengoed (''feudum''). Enkelvoud en meervoud. As jy die man bedoel: leenheer, leenhere. Anders is daar leenreg, en leenregte. [[Gebruiker:Suidpunt|Suidpunt]] ([[Gebruikerbespreking:Suidpunt|kontak]]) 20:15, 18 Februarie 2021 (UTC)
 
== A/B test ==
12 792

wysigings