Verskil tussen weergawes van "Wikipedia:Geselshoekie"

}}
 
:Mens kan net nie wen nie, nè. O, maar ons weet nie die ekonomie, die regstelsel of die orde nie. En verder, hoe kan mens van 'n beskawing praat as mense nie eens hul name kan teken nie?
 
:Oor die leen: dis langer uitskryf: "Jannie het Sannie se broodjie twee keer 'geleen' ". "Hy leen sy tjekboek twee keer uit". "Hoeveel keer het jy haar tandeborsel vir die aand geleen? Twee maal/keer." "Moet jy nou my koki-pen twee keer leen?" "Dit is twee keer geleen, Mevrou." "Daar sal nie 'n derde keer geleen (of 'Daar sal nie 'n derde leen wees nie'?? ) word nie, ek swéér oor my koekstruifresep." "Leen my, [[Gebruiker:Suidpunt|Suidpunt]]" ([[Gebruikerbespreking:Suidpunt|kontak]]) 19:56, 18 Februarie 2021 (UTC)
12 751

wysigings