Verskil tussen weergawes van "Wikipedia:Geselshoekie"

 
:::: Dan besit 'n mens twee leengoedere, reg? Uit die artikel Nederland: "In 1433 is die meeste van die Keiserlike en Franse '''leengoedere''' in die hedendaagse Nederland en België in 'n personele unie onder Filips die Goeie, Hertog van Boergondië, verenig." en later "Onder die Habsburger Karel V, keiser van die Heilige Romeinse Ryk en Koning van Spanje, is alle '''leengoedere''' in die huidige Nederland verenig in die Sewentien Provinsies, wat ook die grootste deel van die huidige België, Luxemburg en bykomende gebiede in die huidige Frankryk en Duitsland ingesluit het (met uitsondering van die Prinsbisdom Luik)." Al die beskawings sal ek blykbaar weer in kulture terugverander. Ek versorg myself met werk! Nog 'n rede om ander artikels nie aan te pas nie. Asem in, asem uit. Groete. -- [[Lêer:Flag of South Africa.svg|20px]] [[Gebruiker:SpesBona|SpesBona]] 20:25, 18 Februarie 2021 (UTC)
 
:::::Het jy my wérklik nog nodig, of net 'n WAT by [[Virtuele Instituut vir Afrikaans]]?
 
{{cquote|
b (dikw. i.d. mv. |leengoedere leengoedere) (histories) Goed, veral grond, wat 'n vasal van sy leenheer vir gebruik ontvang; sin. leen: Die hertog van Lorraine betuig ... eer aan die Franse koning vir die hertogdom van Bar en ander leengoedere (L. Eksteen, vert.: Wêreld-Ens., 1977, 133). Die feodale kenmerke (het) ontwikkel, ... 'n onderworpe boerestand, algemene gebruik van leengoedere pleks van salaris (C. Pama in J.A. Heese, e.a.: Families, 1975, 5).
}}
 
::::[[Gebruiker:Suidpunt|Suidpunt]] ([[Gebruikerbespreking:Suidpunt|kontak]]) 20:30, 18 Februarie 2021 (UTC)
 
== A/B test ==
12 751

wysigings