Verskil tussen weergawes van "Gebruikerbespreking:Suidpunt"

(→‎Waar is Voyageur?: nuwe afdeling)
 
::Ha-ha-ha. Nee. Glad nie. Ek's buitendien te oud vir daardie foto; ek dink nie eers daardie gesiggie haal 25 jaar nie. Ek het bedoel "hier", soos in die aangehaalde artikel. Ek kan in elk geval nie insien hoe sulke retoriek enigiets skeppends bydra nie; wat ek bedoel is: dit is net suiwer debat. Dit skep nie die ruimte vir sê nou maar woordeboekmakery, of vertaling tot vakbegrippe, of brei "Afrikaanse Wetenskapsfiksie" uit, of soek nog strategieë om Afrikaans uit te bou, of... so iets. Dis my probleem. [[Gebruiker:Suidpunt|Suidpunt]] ([[Gebruikerbespreking:Suidpunt|kontak]]) 18:46, 3 Februarie 2021 (UTC)
 
== Waar is Voyageur? ==
 
Hi Suidpunt, dit lyk my ons sal maar vir [[Gebruiker:Voyageur|Voyageur]] moet afskryf! Geen tyding van hom, ek hoop nie hy het die tydelike met die ewige verruil nie!
 
Het jy geen ander kontakadres buiten wiki van hom nie? Julle twee het altyd so lekker gekommunikeer oor taalvraagstukke. Groete, Oom Gert --[[Lêer:Wapen van die Oos-Kaap.png|20px]] [[Gebruiker:Aliwal2012|Aliwal2012]] 11:37, 24 Februarie 2021 (UTC)
90 750

wysigings