Verskil tussen weergawes van "Khoiname van Kaapstad"

geen wysigingsopsomming nie
k
Aangesien die lid '''kwaggo'' (of ''xkoago'') klaarblyklik ongebruiklik geraak het, trouens verdwyn het, is dit 'n vraag of die jonger geslag dit nie met die bekende ''!keis'' vervang het nie (dink aan ''Hui-keip'' of "Klipkraal"), en of die ''Hoeri-keis'' of Seestad, "See(berg)stad" nie die grondslag van die "verminkte" ''Hui-keis'' was nie wat toe schnalze voor die H- bygekry het. Maar ons stel dit nie voor nie; ons is te bang vir die griffier met sy "ad valvas curiae".
}}
 
=== Invloed op die media ===
Rouxnette Meiring gebruik die naam ''//Hu !Gaeb'' vir haar [[Wetenskapsfiksie in Afrikaans|wetenskapsfiksie]]reeks (2018), waar die gebeure in die Kaap begin, maar transkontinentaal tot sover as Egipte strek (en wéér terug na die beginpunt).
 
=== Verwysings ===
12 751

wysigings