Verskil tussen weergawes van "Outeur (skrywer)"

188 grepe verwyder ,  10 maande gelede
"Ezra_Pound_2.jpg" is verwyder omdat dit in Commons deur Missvain verwyder is omrede: per c:Commons:Deletion requests/File:Ezra Pound 2.jpg
("Ezra_Pound_2.jpg" is verwyder omdat dit in Commons deur Missvain verwyder is omrede: per c:Commons:Deletion requests/File:Ezra Pound 2.jpg)
 
== Verhouding met redigeerder ==
 
[[Lêer:Ezra Pound 2.jpg|alt=photograph of Ezra H. Pound|duimnael|[[Ezra Pound]] (jong man in 1913) wat sinvolle redigeervoorstelle vir [[T.S. Eliot]] se "The Waste Land," gemaak het.]]
Die verhouding tussen die outeur en [[redigeerder]], baie keer die outeur se enigste skakel met die uitgewers, word dikwels as die spanningsarea gekarakteriseer. Die outeur sal sy lesers gewoonlik slegs bereik indien die verhaal die redigeerder se aandag trek. Die outeur is nie meer die enigste noodwendige betekenismaker nie, maar die invloed van die redigeerder en uitgewer word ingesluit ten einde die gehoor as sosiale handeling by die skryfproses te betrek. Daar is drie hoofareas wat deur redigeerders gedek word - Taalversorging (die nagaan van die grammatika en spelling en die korrigering van spelfoute), Storie ('n potensiële area van groot angs vir outeur sowel as uitgewer) en Uitleg (die opstel van die laaste proef vereis dikwels klein veranderinge. 'n Uitlegredakteur moet sorg dat dit nie die sin van die teks verander nie).
 
7 965

wysigings