Verskil tussen weergawes van "DSC Arminia Bielefeld"

geen wysigingsopsomming nie
k (robot Bygevoeg: ca, hr, ko Verander: lt)
}}
[[Beeld:Ecke Nord-West leer.JPG|thumb|250px|Die ''Schüco Arena'', [[Bielefeld]]]]
'''DSC Arminia Bielefeld''' is ‘n [[Duitsland|Duitse]] [[sokkersport]]klub uit die stad [[Bielefeld]] in die [[Deelstate van Duitsland|deelstaat]] [[Noord-Rynland-Wesfale]] .in Die[[Duitsland]], klubveral speelbekend vir sy tuiswedstryde[[sokker]]afdeling. inBehalwe sokker, het die ''Schücoklub Arena'',onder vroeërandere bekendook asafdelings dievir ''Almstadion''.[[hokkie]], [[ysskaats]] en [[biljart]].
 
Die klub is op [[3 Mei]] [[1905]] gestig as '' 1. Bielefelder Fussball-Club Arminia'' en in [[1907]] het ''FC Siegfried Bielefeld'' by die klub aangesluit. In [[1923]] het Bielefeld een van sy grootste prestasies behaal toe die uitspeelwedstryde om die Duitse titel gehaal is en die klub eers na 'n herontmoeting (die eerste wedstryd het gelykop geëindig) met 2-1 deur [[Union 06 Oberschöneweide]] in die kwarteindronde uitgeskakel is. Die huidige naam is op [[30 Januarie]] [[1926]] aangeneem. Na die herstrukturering van die Duitse sokkerstruktuur deur die [[Nazi]]'s in [[1933]], het die klub nie meer so goed gevaar nie en kon dit tussen [[1934]] en [[1938]] nie die [[Gauliga]] Wesfale haal nie.
 
Na die [[Tweede Wêreldoorlog]] kon die klub nie die eerste vlak haal voor [[1970]], toe die [[Bundesliga]] die eerste keer gehaal is nie. Die klub staan deesdae bekend as 'n "hysbakspan" en is die rekordhouer vir die meeste promosies en relegasies uit die [[Bundesliga]] – sewe promosies en ses relegasies. In die 2004/05-seisoen het die klub sy beste vertoning nóg in die [[DFB-Pokal]] gelewer deur die halfeindronde te haal, waar daar met 0-2 teen [[FC Beiere München]] verloor is.
 
Die klub speel sy tuiswedstryde in die ''Schüco Arena'', vroeër bekend as die ''Almstadion''.
 
Die klub is op [[3 Mei]] [[1905]] gestig as '' 1. Bielefelder Fussball-Club Arminia'' en het die huidige naam op [[30 Januarie]] [[1926]] aangeneem. Die klub is die rekordhouer vir die meeste promosies en relegasies uit die [[Bundesliga]] – sewe promosies en ses relegasies. Sy grootste prestasie is behaal toe die halfeindstryd van die [[DFB-Pokal]] in die 2004/05-seisoen gehaal is.
 
==Onlangse ligaposisionering==
3 192

wysigings