Verskil tussen weergawes van "Windpomp"

14 grepe verwyder ,  6 maande gelede
Verbeter
k (Wysigings deur 102.252.68.88 teruggerol na laaste weergawe deur 102.252.68.124)
Etikette: Terugrol Reverted
(Verbeter)
Etiket: Manual revert
[[Lêer:Windpump.jpg|duimnael|'n Windpomp op 'n plaas.]]
 
'n '''Windpomp''' is 'n tipe [[windmeul]] waarmee [[water]] deur middel van [[windkrag]] gepomp word. Dit kan water uit boorgate, putte, fonteine, damme en riviere pomp en kan ook vir die dreinering van moerasse gebruik word. Dit word meestal vir die voorsiening van water vir huishoudelike gebruik, veesuipings en leivoorbesproeiing aangewend. Windpompe word tot vandag toe algemeen op die [[Suid-Afrika]]anse platteland en in buurlande aangetref.en n poes wees
 
== Voor- en nadele ==