Verskil tussen weergawes van "Brein"

47 grepe verwyder ,  1 jaar gelede
k
Wysigings deur 164.151.16.10 teruggerol na laaste weergawe deur KabouterBot
(𝖣𝗂𝖾 π–Ώπ—Žπ—‡π—„π—Œπ—‚π–Ύπ—Œ 𝗏𝖺𝗇 𝖽𝗂𝖾 𝖻𝗋𝖾𝗂𝗇𝖒𝗍𝗋𝗅)
Etikette: Reverted Visuele teksverwerker Selfoonbydrae Wysiging op selfoonwerf
k (Wysigings deur 164.151.16.10 teruggerol na laaste weergawe deur KabouterBot)
Etiket: Terugrol
Die hersenaanhangsel, Ε‰ baie belangrike klier. Sy produkte word in die bloed gestort en het 'n belangrike uitwerking op die ontwikkeling van die hele liggaam. Die kleinharsings, 'n orgaan van sowat 7-10 cm lank, 6 cm breed en 5 cm dik. Die kleinharsings bestaan uit twee helftes en 'n klein, sentrale deel wat as die wurmpie (''vermis'') bekend staan. Die kleinharsings is veral verantwoordelik vir die liggaamsbalans.
 
== Funksies 𝗏𝖺𝗇 𝖽𝗂𝖾 𝖻𝗋𝖾𝗂𝗇 ==
Die brein beheer liggaamstemperatuur, hartritme en asemhaling. Dit is die ontvanger van sensoriese inligting omtrent die liggaam en buitewΓͺreld via die sig-, gehoor-, reuk-, smaak- en tas[[sintuig|sintuie]]. Dit beheer en kommunikeer verskillende spierspannings of liggaamsbewegings wanneer 'n mens of dier swem, loop, stil staan, sit of kommunikeer. Dit stel 'n mens in staat om te dink, te droom en te redeneer en om [[emosie]]s te ervaar.<ref name="hybw"/>