Verskil tussen weergawes van "Arsenal F.C."

15 grepe verwyder ,  1 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
kNo edit summary
 
'''Arsenal Football Club''' is 'n professionele [[Londen]]se sokkerspan wat in die [[Engeland|Engelse]] [[Premier League]] speel. Hulle is een van die mees suksesvolle Engelse sokkerspanne en het al drie keer die Premier League gewen. Die klub dra rooi-en-wit truie en hul tuisveld is die Emirates Stadium in Noord-Londen. Hulle bynaam is "The Gunners".
Afrigter : [[Mikel Arteta|Unai Emery]].
 
Die klub is in 1886 in Woolwich, Suidoos-Londen, gestig en is vernoem na die Royal Arsenal wapenfabriek. In 1913 het die klub na die Highbury Stadium in [[Islington]], Noord-Londen, geskuif, en in 2006 na die nuwe, groter, Emirates Stadium, ongeveer 'n half-kilometer vanaf Highbury.
136

wysigings