Verskil tussen weergawes van "1819"

160 grepe bygevoeg ,  3 maande gelede
→‎Geboortes: Verbeter
(→‎Geboortes: Verbeter)
(→‎Geboortes: Verbeter)
 
* [[26 Junie]] – [[Abner Doubleday]], bofbalpionier.
* [[10 Julie]] – [[Pieter Bleeker]], 'n Nederlandse dokter, [[Igtiologie|igtioloog]] en [[Herpetologie|herpetoloog]] († [[1878]]).
* [[1 Augustus]] – [[Herman Melville]], [[Verenigde State|Amerikaanse]] [[roman]]skrywer en veral bekend is vir sy meesterstuk: ''Moby Dick'' († [[1891]]).
* [[26 Augustus]] – Prins [[Albert, prinsgemaal|Albert van Sakse-Koburg en( Gotha]], later SKH die Prinsgemaal, was die eggenoot van koningin Victoria († [[1861]]).
* [[17 September]] – [[M.W. Pretorius]], President van die [[Zuid-Afrikaansche Republiek]] († 1901).