Verskil tussen weergawes van "Tafelsout"

12 grepe verwyder ,  7 maande gelede
taal
k (Robot: standardiseer verwysingsjablone en voeg argiefskakels in.)
(taal)
Etikette: Selfoonbydrae Wysiging op selfoonwerf Visuele teksverwerker Gevorderde mobiele wysiging
[[Lêer:Salt Farmers - Pak Thale-edit1.jpg|duimnael|links|240px|Seesout word geoes.]]
== Mens, dier en plant ==
Die soutSout is noodsaaklik vir dierelewe, en sout is een van die basiese menslike smake. Diereweefsel bevat groter hoeveelhede sout as plantweefsel;. dus verg dieDie tipiese dieet van nomades wat leef van hul kleinvee en beeste verg daarom min of geen soutbyvoeging, terwyl 'n graangebaseerde dieet aanvulling vereis. Sout is een van die oudste en mees alomteenwoordige geurmiddels van kos en is 'n belangrike metode van voedselpreservering.
 
Sout is een van die oudste en mees alomteenwoordige geurmiddels van kos en 'n belangrike metode van voedselpreservering. Tafelsoutkristalle het die'n [[haliet]]struktuur.
 
== Oplosbaarheid ==
1 611

wysigings