Verskil tussen weergawes van "Indo-Irannese tale"

k
+ skakels
k (+ Saraiki)
k (+ skakels)
* [[Nuristani-tale]], gepraat deur sowat 30 000 mense in [[Afghanistan]] (Nuristan-provinsie) en [[Pakistan]].
 
Die grootste [[Taal|tale]] (volgens [[moedertaal]]sprekers) behoort aan die Indo-Ariese groep: [[Hindoestani]] ([[Hindi]]-[[Oerdoe]], 325 miljoen), [[Bengaals]] (190 miljoen), [[Pandjabi]] (129 miljoen), [[Marathi]] (72 miljoen), [[Rajasthani]] (50 miljoen), [[Gujarati]] (47 miljoen), [[Awadhi]] (40 miljoen), [[Bhojpuri]] (40 miljoen), [[Maithili]] (34 miljoen), [[Oriya]] (32 miljoen), [[Saraiki]] (26 miljoen), [[Sindhi]] (24,5 miljoen), [[Magahi]] (20,7 miljoen), [[Chhattisgarhi]] (18 miljoen), [[Nepalees]] (16 miljoen), [[Singalees]] (16 miljoen), Rangpuri (15 miljoen), [[Assamees]] (13 miljoen), [[Kannauji]] (9,5 miljoen), [[Hariyanavi]] (8 miljoen), [[Marwari]] (7,8 miljoen), [[Konkani]] (6 miljoen), [[Bundeli]] (5,6 miljoen), [[Kasjmiri]] (5,5 miljoen), [[Dogri]] (4 miljoen), [[Bhili]] (3,2 miljoen), [[Bagheli]] (2,7 miljoen), [[Garhwali]] (2,5 miljoen) en [[Kumaoni]] (2 miljoen). Die belangrikste tale binne die Irannese groep is: [[Persies]] (57 miljoen), [[Pasjtoe]] (ca. 50 miljoen), [[Koerdies]] (30 miljoen) en [[Beloetsji]] (5 miljoen).
 
== Bronne ==
 
== Eksterne skakels ==
{{CommonsKategorie-inlyn|Indo-Iranian languages|Indo-Irannese tale}}
* {{en}} {{cite web |url=httphttps://www.ethnologue.com/subgroups/indo-iranian | title=Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, Indo-Iranian | publisher=[[Ethnologue]] | accessdate=2715 DesemberApril 20202021}}
* {{en}} {{cite web|url=https://www.britannica.com/topic/Indo-Iranian-languages|title=Indo-Iranian languages|publisher=[[Encyclopædia Britannica]]|accessdate=2715 DesemberApril 20202021}}
 
{{Normdata}}