Verskil tussen weergawes van "Hillary Clinton"

26 grepe bygevoeg ,  9 maande gelede
geen wysigingsopsomming nie
k (Wysigings deur Nadzik teruggerol na laaste weergawe deur Túrelio)
Etiket: Terugrol
}}
 
'''Hillary Diane Rodham Clinton''' (* [[26 Oktober]] [[1947]] in [[Chicago]], [[Illinois]], as ''Hillary Diane Rodham'') is ’n suksesvolle regsgeleerde en politikus wat in 2001 die Demokratiese senator vir [[New York (deelstaat)|New York]] geword het. Sy is getroud met oudpres. [[Bill Clinton]] en het van 1992 tot 2000 as [[Eerste Dame|Amerikaanse presidentsvrou]] gedien. In 2008 het sy self die president probeer word, maar [[Barack Obama]] is as die party se kandidaat benoem. In 2009 het pres. Obama haar as minister van buitelandse sake in sy kabinet aangestel.<ref name="HAT Taal-en-feitegids">HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, ISBN 978-1-77578-243-8</ref> In 2016 was sy die [[Demokratiese Party (Verenigde State)|Demokratiese Party]] se amptelikamptelike kandidaatpresidentskandidaat, maar die [[Amerikaanse presidentsverkiesing 2016|verkiesing]] is deur die Republikeinse kandidaat [[Donald Trump]] gewen.
 
== Lewensloop ==
101 210

wysigings