Monastisisme: Verskil tussen weergawes

8 grepe verwyder ,  1 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
(Nuwe bladsy geskep met 'Die '''monastiek''' is 'n religieuse lewenswyse waarvolgens persone afsien van wêreldse sake en hulself volledig aan spirituele werk wy. Die monastiek spee...')
 
No edit summary
Die '''monastiek''' is 'n [[Religie|religieuse]] lewenswyse waarvolgens persone afsien van wêreldse sake en hulself volledig aan spirituele werk wy.
 
Die monastiek speel veral 'n rol in [[Rooms-Katolieke Kerk|Katolieke]] en [[Oosters-Ortodokse Kerk|Oosterse kerke]]. Dit kom ook voor in religieë soos die [[Boeddhisme]] en die [[Hindoeïsme]].
 
In die monastiek word [[man]]s monnike genoem en [[vrou]]ens nonne of (meer algemeen) susters.
Anonieme gebruiker