Verskil tussen weergawes van "Ayelet Shaked"

181 grepe bygevoeg ,  7 maande gelede
Update
(kat)
(Update)
| sterftedatum =
| sterfteplek =
| party = [[Likoed]] (-2012),<br/ >[[Die Joodse Huis]] (2012-2018),<br/ >Nuw Regs (2018-),<br/ >[[Yamina]] (2019-)
| orde = Minister van Justisie
| termynaanvang = 14 Mei 2015
| termyneinde = 24 Junie 2019
| eersteminister = [[Benjamin Netanyahu]]
| voorganger = [[Tzipi Livni]]
| opvolger = [[Amir Ohana]]
| orde2 = Lid van die [[Knesset]]
| termynaanvang2 = 223 JanuarieOktober 20132019
| termyneinde2 = 30 April 2019
| voorganger2 =
| opvolger2 =
| termynaanvang3 = 5 Februarie 2013
| termyneinde3 = 30 April 2019
| voorganger3 =
| opvolger3 =
| eggenoot =
| kinders = 2
}}
 
'''Ayelet Shaked''', [[Hebreeus]]: : איילת שקד‎ , gebore as ''Ayelet Ben Shaul'', (gebore 7 Mei [[1976]] in [[Tel Aviv]]) is 'n [[Israel]]se politikus wat aan die politieke party [[Die Joodse Huis]] (''HaBayit HaYehudi'') behoort het. Sedert Desember 2018 behoort sy aan [[Nuw Regs (Israel)|Nuw Regs]],<ref>Nuw Regs is nie verkies in die nuwe (21e) Knesset nie.</ref> 'n afsplitsing van Die Joodse Huis.
 
Tydens haar militêre diens was sy in die [[Golani Brigade]] gewees.
In 2012 het sy die [[Likoed]]-party verlaat en by Die Joodse Huis-party aansluit (was sedert 2012 gelei deur Naftali Bennett).
 
VanVanaf 2013 tot 2019 wasis sy 'n lid van die [[Knesset]] gewees (met 'n onderbreking in 2019) en van 2015 tot 2019 was sy ook minister van Justisie in die [[Netanyahu IV-kabinet]] gewees.
 
Ayelet Shaked is getroud en het twee kinders.
 
{{DEFAULTSORT:Shaked, Ayelet}}
[[Kategorie:Geboortes in 1976]]
[[Kategorie:Lewende mense]]
[[Kategorie:Israelse Jode]]
[[Kategorie:Israelse militariste]]
[[Kategorie:Ministers van Justisie]]
[[Kategorie:Sersante]]
[[Kategorie:Geboortes in 1976]]
[[Kategorie:Lewende mense]]
3 393

wysigings