Ben Kruger: Verskil tussen weergawes

4 grepe verwyder ,  1 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
k (→‎Filmografie: skakel)
No edit summary
| Naam = Ben Kruger
| Beeld =
| Beeldbeskrywing = <!-- vir siggestremdes; sonder wiki-sintaks -->
| Beeldonderskrif =
| Geboortenaam =
| Alias =
| Geboortedatum = [[25 Maart]] [[{{GDEO|1957]]|3|25|df=y}}
| Geboorteplek = [[Bothaville]]
| Nasionaliteit = [[Suid-Afrika]]
| Sterftedatum =
| Sterfteplek =
| Beroep = [[Akteur]]
| Aktiewe jare =
| Noemenswaardige rolprente =
}}
 
'''Ben Kruger''' (gebore [[25 Maart]] [[1957 - ]]) is 'n [[Suid-Afrika]]anse akteur. Hy is veral bekend vir diesy rolle van ''Okkie Ferreira'' in [[Binnelanders]], ''Neef Gert'' in [[7de Laan]] en ''Sakkie Bezuidenhoudt'' in die [[SAUK2]] se dramareeks, ''Zero Tolerance''.<ref>[http://www.tvsa.co.za/actorprofile.asp?actorid=7919 Profiel op TVSA], besoek op 5 Januarie 2013</ref>
 
== Biografie ==
Kruger is op 25 Maart 1957 inop [[Bothaville]] in die Vrystaat gebore. Sy pa was 'n pastoor in die plaaslike AGS -gemeente en sy ma 'n nooi van Bloemfontein. Op tweejarige ouderdom verhuis hulle na Kaapstad en op vierjarige ouderdom na Johannesburg waar hy sy skoolopleiding by die [[Helpmekaar-kollege|Hoër Seunskool Helpmekaar]] voltooi het.
 
Na skool het Kruger vir 18 maande diens in die [[Suid-Afrikaanse Vloot]] gedoen waarna hy sy [[B.A.-graad|B.A. (Drama)]] aan die [[Universiteit van Pretoria]] verwerf.
109 438

wysigings