Verskil tussen weergawes van "Naghekse"

122 grepe bygevoeg ,  1 jaar gelede
Beeld
(kategorie)
(Beeld)
[[Lêer:Polikarpov Po-2, Ferté 2019 2.jpg|duimnael|'n Polikarpof Po-2, die vliegtuig wat deur die Naghekse gebruik was]]
"'''Naghekse'''" ([[Duits]]: die ''Nachthexen''; Russies: Ночные ведьмы, ''Nochnyye Vedmy'') was 'n Duitse bynaam tydens die [[Tweede Wêreldoorlog]] vir alle vroulike militêre vlieëniers van die 588ste Nag Bomwerper Regiment, later bekend as die 46ste "Taman" Nagwag Bomwerper Lug Regiment, van die [[Sowjet Lugmag]]. Alhoewel vroue destyds verbied is om te veg, het majoor Marina Raskova haar posisie en persoonlike kontakte met die [[Sowjetunie|Sowjet]]-leier [[Joseph Stalin]] gebruik ten einde toestemming te kry om vroulike gevegseenhede te vorm. Op 8 Oktober 1941 is 'n bevel uitgereik om drie vrouelugmageenhede, waaronder die 588ste Regiment, te ontplooi. Die regiment, gevorm deur Raskova en gelei deur majoor Yevdokiya Bershanskaya, was hoofsaaklik saamgestel uit vroulike vrywilligers in hul laat tienerjare en vroeë twintigerjare.<ref name="popova obituary nytimes">{{cite news |url= https://www.nytimes.com/2013/07/15/world/europe/nadezhda-popova-ww-ii-night-witch-dies-at-91.html |title= Nadezhda Popova, WWII 'Night Witch' dies at 91 |newspaper= [[The New York Times]] |date=14 Julie 2013 |url-access= subscription}}</ref>
 
23 356

wysigings