Verskil tussen weergawes van "Naghekse"

1 greep verwyder ,  1 jaar gelede
k (opruim)
 
== Geskiedenis en taktiek ==
Die regiment het van 1942 tot aan die einde van die Tweede Wêreldoorlog teisterings- en presisiebom-missies teen die ''[[Wehrmacht]]'' gevlieg. OopOp sy grootste het die regiment bestaan uit 40 twee-persoonbemanning spanne. Die regiment het meer as 23 000 sendings gevlieg en meer as 3000 ton bomme en 26 000 brandbomme laat val. <ref name=":0">{{Cite book|last=Maslov|first=Mikhail|title=Прославленный ПО-2 : "небесный тихоход", "кофемолка", "чокнутый будильник" |trans-title=The renowned PO-2: "Heavenly slug", "coffee grinder", "crazy alarm clock" |publisher=IAuza EKSMO|year=2016 |isbn=9785699902668|location=Moscow|oclc=981761317}}</ref><ref>{{cite encyclopedia |encyclopedia=Encyclopædia Britannica Online |title=Nadezhda Vasilyevna Popova |url=http://academic.eb.com/EBchecked/topic/1938968/Nadezhda-Vasilyevna-Popova |date=28 April 2016 |publisher=Encyclopædia Britannica Inc.}}</ref> Dit was die mees bekroonde vroulike eenheid in die Sowjet-lugmag, met baie vlieëniers wat teen die einde van die oorlog meer as 800 sendings gevlieg het, en drie-en-twintig het die toekenning [[Held van die Sowjetunie]] ontvang. Twee-en-dertig van sy lede is tydens die oorlog dood.<ref name="NoggleWhite">{{cite book |last1=Noggle |first1=Anne |last2=White |first2=Christine |title=A Dance with Death: Soviet Airwomen in World War II |url=https://books.google.com/books?id=-ESSJzUOk2oC&pg=PA20 |year=2001 |publisher=Texas A&M University Press |location=College Station, Texas |isbn=1-58544-177-5 |pages=20–21}}</ref>
 
Die regiment het gevlieg in hout-en-seil Polikarpof U-2 tweedekkers, 'n ontwerp van 1928 wat bedoel is om te gebruik as opleidingsvliegtuie (vandaar die oorspronklike ''uchebnyy'' benaming voorvoegsel van "U-") en vir gewasbespuiting, wat ook 'n spesiale U-2LNB weergawe gehad het vir die soort nag teisteringsmissies wat deur die 588ste Regiment gevlieg is. Hierdie vliegtuie bly tot vandag toe die mees vervaardigde hout tweedekkervliegtuie in die lugvaartgeskiedenis. Die vliegtuig kon net twee bomme tegelyk dra, dus was agt of meer missies per nag dikwels nodig.<ref>{{cite journal |url=https://www.theatlantic.com/technology/archive/2013/07/night-witches-the-female-fighter-pilots-of-world-war-ii/277779/ |title=Night Witches: The Female Fighter Pilots of World War II |first=Megan |last=Garber |journal=The Atlantic |date=15 Julie 2013 |access-date=29 Junie 2016}}</ref> Alhoewel die vliegtuig verouderd en stadig was, het die vlieëniers gebruik gemaak van sy besondere beweeglikheid; dit het ook 'n maksimum spoed gehad wat laer was as die stollingsnelheid van sowel die [[Messerschmitt Bf 109]] as die [[Focke-Wulf Fw 190]], wat dit vir Duitse vlieëniers baie moeilik gemaak het om neer te skiet, met die uitsondering van die [[bobaasvlieënier]] , Josef Kociok, wie die regiment vir 'n hele nag op die grond gehou het deur drie of vier van hul vliegtuie in die nag van 31 Julie - 1 Augustus 1943 af te skiet.{{sfn|Rakobolskaya|Kravtsova|2005|p=149}}{{sfn|Rakobolskaya|Kravtsova|2005|p=80-82}}{{sfn|Noggle|1994|p=65-67}}<ref>{{Cite book|last=Obermaier|first=Ernst|year=1989|title=Die Ritterkreuzträger der Luftwaffe Jagdflieger 1939 – 1945|trans-title=The Knight's Cross Bearers of the Luftwaffe Fighter Force 1939 – 1945|language=de|location=Mainz, Germany|publisher=Verlag Dieter Hoffmann|isbn=978-3-87341-065-7|page=147}}</ref>