Verskil tussen weergawes van "Ayelet Shaked"

29 grepe bygevoeg ,  7 maande gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
k
Etiket: 2017-bronwysiging
k
{{Inligtingskas Ampsbekleër
| naam = Ayelet Shaked <br/> איילת שקד
| beeld = AYELETAmbassador's SHAKEDfarewell party (32023706200) (cropped).jpg
| beeldonderskrif = In 2017
| geboortedatum = <!-- vul slegs in indien onderstaande drie velde onbekend is (geboortejaar, geboortemaand en geboortedag -->
| sterftedatum =
| sterfteplek =
| party = [[Likoed]] (-2012),<br/ >[[Die Joodse Huis]] (2012-2018),<br/ >[[NuwNuwe Regs (Israel)|NuwNuwe Regs]] (2018-),<br/ >[[Yamina]] (2019-)
| orde = Minister van Justisie
| termynaanvang = 14 Mei 2015
Sy het [[elektroniese ingenieurswese]] en [[rekenaarwetenskap]] aan die [[Tel Aviv-universiteit]] gestudeer en by [[Texas Instruments]] in Tel Aviv gewerk.
 
Van 2006 tot 2008 was sy die direkteur van die [[Likoed]]-leier, [[Benjamin Netanyahu]], se kantoor.
 
In 2010 het sy saam met [[Naftali Bennett]] die regs-[[sionisme|sionistiese]] buiteparlementêre beweging bekend as [[My Israel]] (''Yisra'el Sheli'') gestig.
 
In 2012 het sy die [[Likoed]]-party verlaat en by Die Joodse Huis-party aangesluit (sedert 2012 gelei deur Naftali Bennett).
 
Vanaf 2013 wasis sy 'n lid van die [[Knesset]] (met 'n onderbreking in 2019) en van 2015 tot 2019 was sy ook minister van Justisie in die [[Netanyahu IV-kabinet]].
 
Ayelet Shaked is getroud en het twee kinders.
3 393

wysigings