Verskil tussen weergawes van "Mfecane"

1 greep verwyder ,  1 jaar gelede
k
 
 
== Ander oorsake ==
TsjakaShaka se militêre magsopbou was die primêre rede vir die Mfecane. Die goed geoefende soldate het uitgesien na oorlog en 'n geleentheid om [[lobola]] bymekaar te maak. Zoeloeland beskik oor vrugbare grond, weelderige plantegroei, 'n aangename klimaat en goeie weiding. Mededinging om die handel in ingevoerde goedere deur [[Mosambiek]] sowel as die [[ivoor]]handel het die stamme op die grensgebiede laat saamtrek. Deur die [[Portugese]] het [[mielie]]s bekend geraak. Dit het 'n beter oes opgelewer as die plaaslik bekende [[koring]]soorte. Aan die einde van die [[18de eeu]] was 'n gevolg hiervan 'n bevokingsontploffing wat weer gelei het tot 'n stryd om voedselbronne, waterbronne en grondhonger. 'n Aantal jare met 'n besonder lae reënval lei tot swak oeste en [[hongersnood]]. Die [[Griekwas (stam)|Griekwas]], Koranas en blankes het as boere, jagters, smouse, sendelinge en slawehandelaars 'n ontwrigtende rol gespeel in die tradisionele stamlewe van die Afrika-mense. Die oorsaak van die Mfecane kan dus toegeskryf word aan 'n kombinasie van faktore waarvan die opkoms van die Zoeloestam die belangrikste was.
 
== Oorloë ==
22 714

wysigings