Verskil tussen weergawes van "Pjongjang"

8 grepe verwyder ,  5 maande gelede
skakels , taal
k (Robot: standardiseer verwysingsjablone en voeg argiefskakels in.)
(skakels , taal)
Etikette: Selfoonbydrae Wysiging op selfoonwerf Visuele teksverwerker Gevorderde mobiele wysiging
 
== Geskiedenis ==
Die eerste nedersettings aan die Taedongrivier ishet ongeveer 2000 jaar gelede gestigbegin. In 497 word die stad die hoofstad van die koninkrykKoguryo Koguryokoningkryk. In 668 hetval daardiedie koninkryk geval weens aanvalle van [[China]], waarna die stad lank van die kaart verdwyn het.
 
Ongeveer 250 jaar later isword die stad heropgebou en het die tweede hoofstad van die Koryo-koninkryk, langs Kaesŏng, geword. Sedertdien het die stad bly groei, ondanks die feit dat dit verskeie kere aangeval en verower is, onder meer deur [[Japan|Japanese]] en [[Mongole]].
 
In die Eerste Sino-Japannese Oorlog (1894-1895) is die stad feitlik heeltemal vernietig. Vanaf 1910 volg 'n periode van Japanse besetting, wat geduur het totdat die [[Sowjetleër]] die stad bevry het, aan die einde van die [[Tweede Wêreldoorlog]] in 1945.
 
Pyongyang word die ''de facto'' [[hoofstad]] van die nuut-geproklameerde Noord-Korea, in 1948 hoewel [[Seoul]] volgens die grondwet tot die amptelike hoofstad sou bly. Die stad het tydens die [[Koreaanse oorlog]] ernstige Amerikaanse bombardement beleef en was van 19 Oktober tot 5 Desember 1950 vlugtig in die hande van Amerikaanse en Suid-Koreaanse troepe.
Pyongyang word die ''de facto'' [[hoofstad]] van die nuut geproklameerde [[Noord-Korea]] in 1948, hoewel [[Seoul]] volgens die grondwet die amptelike hoofstad sou bly.
 
Pyongyang word die ''de facto'' [[hoofstad]] van die nuut-geproklameerde Noord-Korea, in 1948 hoewel [[Seoul]] volgens die grondwet tot die amptelike hoofstad sou bly. Die stad het tydens die [[Koreaanse oorlog]] ernstige Amerikaanse bombardement beleef en was van 19 Oktober tot 5 Desember 1950 vlugtig in die hande van Amerikaanse en Suid-Koreaanse troepe.
 
== Fotogalery ==
1 513

wysigings