Mate: Verskil tussen weergawes

4 grepe verwyder ,  1 jaar gelede
Spelfout: fak > vak
No edit summary
Etiket: 2017-bronwysiging
(Spelfout: fak > vak)
Etikette: Selfoonbydrae Wysiging op selfoonwerf
 
'''Mate''' of '''meting''' is die toewysing van 'n getal aan 'n kenmerk van 'n voorwerp of gebeurtenis, wat vergelyk kan word met ander voorwerpe of gebeure.<ref name="pedhazur" /><ref name="bipm" /> Meetinstrumente word baie keer gebruik, en mates word uitgedruk as 'n hoeveelheid in 'n sekere [[eenheid]]. Die [[SI]]-eenhede word veral baie gebruik.
 
Die [[wetenskap]] van meting word in die fak vanvak [[metrologie]] bestudeer.
 
== Sien ook ==
1

wysiging