Verskil tussen weergawes van "Anthonis de Roovere"

4 grepe verwyder ,  5 maande gelede
geen wysigingsopsomming nie
k (Artikel is wees.)
Hy het die alledaagse lewe ernstig gade geslaan en neergeskryf wat hy gedink het verkeerd was met die samelewing. As 'n tipiese laat-middeleeuse man was hy obsessief oor die nietighede en beuselagtighede van die wêreldse bestaan.
== Enkele bekende gedigte ==
* ''Den droom van Rovere op die doot van hertoge Kaerle van Borgonyen saleger gedagten''<ref>Die gedig is opgeneem in die befaamde handskrif-''Leemans, een unieke collectie van teksten die gebruikt werden in stedelijke vorstenfeesten''. Naas die gedig van de Roovere is veral die presentspel van [[Colijn Caillieu]] [''Een spel van Colyn op die geboorte van vrou Margriete dochter van vrou Marye van Bourgonyen''] belangwekkend.</ref><ref>Het handschrift-Leemans wordt bewaard in de Belgische Koninklijke Bibliotheek onder de signatuur IV 1171. Voor meer info, raadpleeg Samuel Mareel, ''Voor vorst en stad: Rederijkersliteratuur en vorstenfeest in Vlaanderen en Brabant (1432-1561)''. Amsterdam: Amsterdam University Press, 2010, p. 143. Geraadpleegd op http://www.oapen.org/search?identifier=350733</ref>
* ''Vander Mollenfeeste'' (ingesluit in ''Keur uit die Nederlandse poësie'', [[A.P. Grové]], J.L. Steyn (samestellers), Nasou Beperk, ISBN: 0 625 00160 5, Twaalfde druk, November 1979)
* ''Sotte amoureusheyt''
Anonieme gebruiker