Verskil tussen weergawes van "Zoeloes"

18 grepe verwyder ,  4 maande gelede
k
→‎Vandag: Nuwe koning
k (→‎Vandag: Nuwe koning)
 
== Vandag ==
[[Lêer:ZuluWarriors.jpg|duimnael|links|Zoeloekrygers]]
[[BeeldLêer:GF Angas Zoeloe-ystersmede aan die werk Zulu blacksmiths at work 1846.jpg|duimnael|regs|270px|Zoeloe-ystersmede aan die werk, geskilder deur G.F. Angas omstreeks 1846.]]
Die Zoeloe-koninkryk bestaan nog en dwing steeds aansienlike respek af vir die huidige koning, [[GoodwillMisuzulu Zwelithini kaBhekuzuluZulu]], wat van dieselfde bloedlyn as Shaka afstam. Die Zoeloe-kultuur het burgeroorloë tussen stamme oorleef, sowel as oorloë teen die [[Boere]] en die [[Verenigde Koninkryk|Britte]]. Hulle identifiseer nog sterk met hul kryger-voorvaders, behou baie kulturele gebruike soos dans en inkorporeer 'n militêre styl.
 
Benewens die tradisie van [[lobola]] of "bruidskat" word beeste gebruik om mee te ploeg en om melk en vleis aan gesinne te voorsien. Die diere word ook geslag as offerandes aan voorvaderlike geeste om rykdom, status en geestelike welsyn te bekom. Die Zoeloes se godsdiens is voorvaderlike aanbidding – soortgelyk aan ander Nguni-groepe, waar respek vir die voorvaders belangrik geag word.