Eid-oel-Adha: Verskil tussen weergawes

393 grepe bygevoeg ,  1 jaar gelede
Nog datums
k (Robot: standardiseer verwysingsjablone en voeg argiefskakels in.)
(Nog datums)
Eid-oel-Fiter het ’n spesifieke [[salaah]] (Islamitiese gebed) wat uit twee rakats (eenhede) bestaan en gewoonlik in ’n oop veld (''musallā'' of ''eidgah'') of groot saal plaasvind. Die toespraak (''chutba'') van die [[Imam]] word na die gebid gehou; in teenstelling met die [[Vrydaggebed]], waar dit voor die gebed gehou word.
 
In die [[Islamitiese kalender]], wat ’n maankalender is, val Eid-oel-Adha op die 10de dag van Dhu'l Hidjdja, die laaste maand. Vierings begin nadat die pelgrims in [[Mekka]] wat aan die [[hadj]] deelneem, van [[Berg Arafat]] af kom. Dit duur vier dae, tot met sonsondergang op die 13de Dhu'l Hidjdja.<ref>{{en}} {{cite web |url=http://www.bbc.co.uk/religion/religions/islam/holydays/eiduladha.shtml |title=Religion & Ethics – Eid el Adha |website=[[BBC]] |access-dateaccessdate=13 Januarie 2019 |language=en |archive-url=https://web.archive.org/web/20191004075944/http://www.bbc.co.uk:80/religion/religions/islam/holydays/eiduladha.shtml |archive-date=4 Oktober 2019 |url-status=live |df=dmy-all}}</ref><ref>{{en}} {{cite web |url=http://en.islamtoday.net/node/1397 |title=Slaughtering on all days of Tashrîq |publisher=Islam Today |accessdate=30 Augustus 2013}}</ref> In die [[Gregoriaanse kalender]], ’n sonkalender, verskil die datum van jaar tot jaar – dit is elke jaar 10 tot 11 dae vroeër.
 
Die dae van Eid word in die [[hadit]] uitgesonder as "dae van herinnering" en word as die heiligste dae in die Islamitiese kalender beskou.
 
== Datums ==
Eid-oel-Adha is volgens die [[Islamitiese kalender]] op 10 Dhu'l Hidjdja, die werklike viering begin egter altyd met sonsondergang op die vooraand (omdat 'n dag met sononder begin). Aangesien maande in die Islamitiese kalender altyd na die [[maan]] bereken word, wissel die datum van hierdie dag volgens die [[Gregoriaanse kalender]]. Omdat die [[Joodse kalender]] 'n maan- en sonkalender is en die [[Judaïsme|Joodse]] [[Jom Kippoer]] op die 10de dag van Tisjrie gevier word, val al om die 33 jaar albei feeste op dieselfde dag.<ref>{{en}} {{cite web |url=https://www.haaretz.com/.premium-fears-of-friction-as-holy-days-coincide-1.5309984 |title=Forget About Thanksgivukkah. It's Almost Id Kippur |publisher=Haaretz |date=2 Oktober 2014 |access-dateaccessdate=23 Februarie 2019 |language=en |archive-url=https://web.archive.org/web/20191009165236/https://www.haaretz.com/.premium-fears-of-friction-as-holy-days-coincide-1.5309984 |archive-date=9 Oktober 2019 |url-status=live |df=dmy-all}}</ref>
 
{| class="wikitable"
! Datum in die [[Gregoriaanse kalender]]
|-
| 14371441 || align="center" | 1231 SeptemberJulie 20162020 (Vrydag)
|-
| 14381442 || align="center" | 120 SeptemberJulie 20172021 (Dinsdag)
|-
| 14391443 || align="center" | 219 AugustusJulie 20182022 (Saterdag)
|-
| 14401444 || align="center" | 1128 AugustusJunie 20192023 (Woensdag)
|-
| 14411445 || align="center" | 3116 JulieJunie 20202024 (Sondag)
|-
| 1446 || align="center" | 6 Junie 2025 (Vrydag)
|-
| 1447 || align="center" | 27 Mei 2026 (Woensdag)
|-
| 1448 || align="center" | 16 Mei 2027 (Sondag)
|-
| 1449 || align="center" | 5 Mei 2028 (Vrydag)
|-
| 1450 || align="center" | 24 April 2029 (Donderdag)
|-
| 1451 || align="center" | 13 April 2030 (Saterdag)
|-
| 1452 || align="center" | 2 April 2031 (Woensdag)
|}